Dit was die eerste Galjoen derby vir die PSA. Geen galjoen het uitgekom nie - nes laas jaar, maar daar is drie mooi steenbrasse gevang. Die manne het weereens biekie hard gevat, maar Yzerfontein sal hulle nie vinnig vergeet nie. Tilla was die naweek saam as gas en het die manne redelik op hulle tone gehou in die bar. Jammer vir die min skryf, maar werk gaan dol en daar is eintlik net die naweek gedrink...
Monday, October 18, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)